Herbst Kok Dick schreef 11 november 1995 in Beeld
Herman van Veen bij die Klein Karoo Nasional Kunstfees
Daar is vandeesweek by 'n geselligheid in Johannesburg bekend gemaak
dat die Nederlandse kabaretster Herman van Veen eksklusief by die
Klein Karoo Nasionale Kunstefees gaan optree.
Die twee konserte word
onder meer moontlik gemaak deur 'n borgskap van die Nederlandse
ambassade.
terug naar de index